Charisma Carpenter

Charisma Carpenter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Julie 1970 (1970-07-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charisma Carpenter (gebore 23 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Expendables (2010) en The Expendables 2 (2012), en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en Angel (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy